Taal:   Afrikaans  |  English
Welkom by FEDSAS se webtuiste

FEDSAS is die nasionale verteenwoordigende organisasie van beheerliggame wat sy lede inlig, organiseer, mobiliseer en toerus om die hoogste internasionaal erkende onderwysstandaarde in openbare skole te handhaaf en uit te bou.

Die leier in skoolbeheer en -bestuur


FEDSAS dien as noodsaaklike spreekbuis vir beheerliggame.
FEDSAS bied hulp en advies oor die hele spektrum van die bestuur en bedryf van skole.
FEDSAS dra by tot en lewer kommentaar op konsepwetgewing oor onderwysbeleid.
FEDSAS beskik oor 'n breë invloedsfeer vanweë sy lidmaatskap van talle amptelike en vrywillige organisasies en liggame betrokke by die onderwys.
FEDSAS gee voortdurend terugvoering aan sy lede.
FEDSAS het baie ervaring van onderwysaangeleenthede, en is op die hoogte van veranderinge en herstrukturering op onderwysgebied.

Produkte
FEDSAS en Liberty het n skoolgeldpolis ontwikkel wat eksklusief aan FEDSAS se ledeskole beskikbaar is.  Ouers kan nou ? polis uitneem wat hul kin
lees verder
Wat doen n beheerliggaam? Hierdie dvd gee die regsagtergrond en handel met praktiese asptekte waarmee beheerliggame moet handel. Elke lid van n beheer
lees verder
n DVD oor dissipline propvol praktiese wenke en raad oor die proses.  Elke opvoeder en ouer moet dit sien!
lees verder
FEDSAS en Juta het saamgespan en `n nuwe opgedateerde boekie oor skoolbeheer en –bestuur saamgestel. Die Afrikaanse boekie is eksklusief by
lees verder
Beheerliggaamopleiding en Dissipline seminaar
FEDSAS gaan gedurende die derde kwartaal weer ‘n seminaar aanbied. Die onderwerp vir 2012 is Dissipline. Hou die webwerf en nuusbriewe dop vir verdere besonderhede.
lees verder
Beheerliggaamverkiesings vind in Maart 2012 plaas. Ten einde te verseker dat alle nuwe beheerliggame gereed is vir die taak wat voorlê bied FEDSAS gratis opleiding aan al ons ledeskole. Hierdie opleiding sal plaasvind gedurende April 2012 en Mei 2012. Bespreek nou u plek by u provinsiale bestu
lees verder
Wat is nuut?
Dokumente met  is slegs vir lede toeganklik.
2014 Skoolkalender vir kommentaar...
Language Education Policy 1997...
WKOD Gedragskode vir Lede van Skoolbeheerliggame v...
Policy on the Organisation Roles and Responsibilit...
FEDSAS Comments on The Draft School Sport Policy f...
Long & another v Jacobs (HHA)...
Letter from Director General of Basic Education...
Suid Afrikaanse Handves van Godsdiensregte en -vry...
Griewe en dissiplinêre kode ...benodig in Teken
Diphetoho School Governing Body v Department of Ed...
Teken in Maan 21 Mei 2012
gebruikersnaam wagwoord
Teken in
Klik hier vir meer inligting
 
Lidmaatskap

Word vandag 'n lid van FEDSAS en geniet al ons voordele

doen nou aansoek
Nuusbrief
Spesiale nuusbrief 5 2012...
...
Teken in
Stembus
Moet opvoeders tydens skoolure opleiding ontvang?


FEDSAS Blog
Media
Dis tyd dat Basiese Onder...
Dis tyd dat Basiese Onderwys die basiese dinge reg doen, sê FEDSAS Kry eers die basiese dinge reg....
lees verder
FEDSAS School Fee Policy ...
FEDSAS School Fee Policy an effort to secure children’s education IN an education environment wher...
lees verder








[HyperLink1]

[HyperLink2]
Tuis     Blaaier  Vrywaring    Privaatheidsbeleid    Inhoudsbestuurstelsel    Webmeester   
© 2012 FEDSAS - Alle regte voorbehou
Chillies