|
|
 |
| Waar is skole se geld? |
| Genoeg geld vir onderwys, maar waar gaan dit heen? vra FEDSAS
‘n Besteding van miljarde (R231 miljard in 2014/15) oor die volgende drie jaar onderstreep die nasionale regering se ern |
| lees verder |
|
|
|
 |
| FEDSAS wen hofstryd |
| Wie nie wil hoor nie, moet voel, sê hof oor Oos-Kaapse onderwysdepartement
DIE Oos-Kaapse onderwysdepartement het vandag in skoon stelle in die Bhisho-hooggeregshof verloor. Nie alleen is |
| lees verder |
|
|
|
 |
| Wêreld-onderwysersdag |
| Versterk onderwysers se hande, vra FEDSAS
MET wêreld-onderwysersdag wat elke jaar op 5 Oktober gevier word, het die Suid-Afrikaanse Raad vir Opvoeders besluit om vanjaar die hele Oktober |
| lees verder |
|
|
|
 |
| Ouers moet kinders inskryf |
| Gauteng-ouers móét kinders voor einde September by skole inskryf, sê FEDSAS
SKRYF jou kind voor die einde van hierdie maand by jou voorkeur-skool in.
Dit is die dringende |
| lees verder |
|
|
|
 |
| 3 dae sonder opvoeders |
| Noordwes-onderwysdepartement stel onderwysers voor onmoontlike keuse, sê FEDSAS
DIT lyk nie asof daar enige kommunikasie tussen onderwysamptenare op nasionale en provinsiale vlak is nie.
Dit i |
| lees verder |
|
|
|
 |
| Toelatingschaos in Gauteng-skole |
| FEDSAS gryp in om toelatingschaos in Gauteng-skole te voorkom
‘n OMSENDBRIEF wat verlewe week deur die Gautengse onderwysdepartement uitgereik en aan sommige skole gestuur is, gee aan ond |
| lees verder |
|
|
|
|
|
 |
| Leerders nou slagoffers |
| Leerders met spesiale behoeftes nou slagoffers van hardkoppige Oos-Kaapse onderwysdepartement
TEN SPYTE van ‘n hofbevel dat vakante onderwysposte in die Oos-Kaap dringend gevul moet word, moet |
| lees verder |
|
|
|
 |
| FEDSAS-beurse toegeken |
| ONDERWYS is die één beroep waar jy jou handewerk kan sien groei en sukses behaal. Onderwysstudente en mense wat dit oorweeg om tot die onderwys toe te tree, moet onthou dat onderwys uite |
| lees verder |
|
|
|
 |
| Skole wag op geld |
| REGSAKSIE teen verskeie provinsiale onderwysdepartemente kan volg indien die halfjaarlikse oordragbetalings aan skole nie onmiddellik gedoen word nie.
Dit is die dreigement van die Federasie van Behe |
| lees verder |
|
|
|
 |
| Rigtinggewende hofuitspraak |
| DUIDELIKE riglyne vir die hantering van tienerswangerskappe in skoolverband sal binnekort ‘n werklikheid wees te danke aan die uitspraak in ‘n hofsaak wat deur die Federasie van Beheerligg |
| lees verder |
|
|
|
 |
| Amptenare onbeholpe |
| Personeellid kom letterlik met diefstal weg weens NK-onderwysdepartement se onbeholpenheid
ONBEHOLPENHEID deur die Noord-Kaapse onderwysdepartement het daartoe gelei dat die Hoërskool Prieska &l |
| lees verder |
|
|
|
 |
| Laat amptenare opdok |
| Laat NK-onderwysamptenare sélf opdok vir onbevoegtheid, eis FEDSAS
Hoe kan ons van skoolkinders verwag om hul huiswerk te doen en lesse te leer as dít die voorbeeld is wat die provinsia |
| lees verder |
|
|
|
 |
| Inligtingsvergadering in Oos-Kaap |
| FEDSAS en SAOU hou inligtingsvergadering oor onderwys in Oos-Kaap
GEHALTE-ONDERWYS in die Oos-Kaap kan slegs ‘n werklikheid word indien alle belanghebbendes saamwerk. As tasbare bewys van hul b |
| lees verder |
|
|
|
 |
| Boelietaktiek lei tot nog ‘n hofsaak |
| Gauteng-onderwysdepartement se boelietaktiek lei tot nog ‘n hofsaak
PROVINSIALE onderwysdepartemente se minagting van die bepalings van die Skolewet rakende die funksies en verantwoordelikhede |
| lees verder |
|
|
|
 |
| Oos-Kaap deeglik vasgevat |
| Oos-Kaap-onderwysdepartement deeglik vasgevat
DIE Oos-Kaapse onderwysdepartement het vandag ‘n gevoelige drag slae in die hooggeregshof op die lyf geloop. Die departement het verlede wee |
| lees verder |
|
|
|
 |
| Oos-Kaap ignoreer hofbevel |
| Oos-Kaap-onderwysdepartement ignoreer hofbevel oor aanstelling van onderwysers
DIE Oos-Kaapse onderwysdepartement blyk verhewe bo die reg te wees. Die hooggeregshof in Bisho het verlede week in |
| lees verder |
|
|
|
 |
| Betaal leerkragte onmiddellik |
| Betaal Mpumalanga-leerkragte onmiddellik, eis FEDSAS
DUISENDE tydelike onderwysers in Mpumalanga het nie gister (28 Februarie 2011) hul salarisse ontvang nie. Dit is die tweede maand dat daar & |
| lees verder |
|
|
|
 |
| FEDSAS wen hofstryd |
| FEDSAS en SAOU slaan slag vir gehalte-onderrig in Oos-Kaap
DIE einde blyk in sig te wees vir die Oos-Kaap se onderwyserstekort. Dit is te danke aan ‘n gesamentlike poging deur die Federas |
| lees verder |
|
|
|
 |
| Hofsaak in Oos-Kaap |
| FEDSAS en SAOU span saam om onderwys in Oos-Kaap reg te ruk
HOFSTUKKE om die Oos-Kaapse onderwysdepartement te dwing om onderwysers aan te stel, word vandag (10 Februarie 2011) op die departement bet |
| lees verder |
|
|
|
 |
| Intimidasieveldtog in Oos-Kaap |
| FEDSAS verdoem departementele intimidasieveldtog in Oos-Kaapse skole
ONDERWYSAMPTENARE in die Oos-Kaap misbruik hul mag om hulle eie kinders te bevoordeel deur ‘n veldtog van intimi |
| lees verder |
|
|
|
 |
| Leerders met spesiale behoeftes |
| Leerders met spesiale onderrigbehoeftes nie prioriteit vir VS-onderwysdepartement, sê FEDSAS
DIE Vrystaatse onderwysdepartement laat leerders met spesiale onderrigbehoeftes in die steek.
Dit i |
| lees verder |
|
|
|
 |
| Vervoerprobleme by Vrystaatse skole |
| 20 Januarie 2011
Die regering maak groot gewag van hoe belangrik onderwys vir die toekoms van die land is – maar die Vrystaatse onderwysdepartement dink niks daarvan om hierdie lewensboei voor |
| lees verder |
|
|
|