U is nie ingeteken nie  [Teken in]  [Doen aansoek]

Kernwaardes

 Terug
Ons verbind ons daartoe om, ter realisering van die Visie, Missie, Beginsels en Doelstellings van FEDSAS, die volgende kernwaardes uit te leef en na te streef:
 
1.  Uitmuntendheid
 
Om kompromisloos gehalte-diens te lewer en om altyd te soek na beter maniere om dinge te doen deur ons verbintenis aan voortdurende verbetering in ons persoonlike en professionele lewe.
 
2.  Integriteit
 
Om eerlik, deursigtig, oop, geloofwaardig en respekvol op al ons verskille in ons interne en eksterne interaksies te bou. 
 
3.  Passie
 
Om deursigtig, oop, geloofwaardig, vol vertroue, en respekvol op al ons verskille in ons interne en eksterne interaksies te bou.
 
4.  Rentmeesterskap
 
Om verantwoordelikheid te aanvaar en verantwoordbaar te wees.
 
5.  Verhoudinge
 
Die beste en mees bevredigende plek om te werk - ons is die FEDSAS-familie