Die FEDSAS Pensioenfonds is in die lewe geroep om aftreevoordele vir personeel in beheerliggaamposte daar te stel.
FEDSAS en Juta het saamgespan en `n nuwe opgedateerde boekie oor skoolbeheer en –bestuur saamgestel. Die Afrikaanse boekie is eksklusief by FEDSAS beskikbaar en kan nou bestel word teen R110 (posgeld ingesluit)
n DVD oor dissipline propvol praktiese wenke en raad oor die proses. Elke opvoeder en ouer moet dit sien!
Wat doen n beheerliggaam? Hierdie dvd gee die regsagtergrond en handel met praktiese asptekte waarmee beheerliggame moet handel. Elke lid van n beheerliggaam moet hierdie dvd sien.
Word vandag 'n lid van FEDSAS en geniet al ons voordele