U is nie ingeteken nie  [Teken in]  [Doen aansoek]
Waardegedrewe skole
Opskerp 2016
 
’n Opskerpsessie vir onderwysers en ouers. Vanjaar se reeks bestaan uit twee sessies per dag:
  • Die middagsessie is spesifiek vir onderwysers. “Leef jy of oorleef jy?” bied die nodige inspirasie om ʼn verskil te maak.
  • Die aandsessie vir ouers, “Verstaan jou kind en jou kind se behoeftes”, fokus op dissipline by die huis en verhoudinge wat ’n verskil maak. Daar is volop wenke vir elke ouer.
Die aanbieder is die bekende spreker en skrywer Johan Smith - moet dit nie misloop nie!
As jy die 2013-reeks oor waardegedrewe skole misgeloop het, gaan kyk gerus na die opnames daarvan op  FEDSAS se YouTube-kanaal (www.youtube.com/user/fedsas1)

15:00-16:30       Middagsessie – opvoeders (registreer op ons webblad by Geleenthede)
18:00-19:00       Aandsessie – ouers / opvoeders

Registrasies is slegs nodig vir die middagsessie. Die aandsessie is oop vir alle ouers en opvoeders.
Daar is ook geen kostes verbonde aan die aandsessie nie. Die kostes vir die middagsessie is R50 per person en sluit verversings in.

Lees meer oor Johan Smith hier onder by Byeenkomste 2016
Registreer Nou

Seminaar 2013

Seminaar 2013
Seminaar 2016 - Sal later beskikbaar wees.