Taal:   Afrikaans  |  English
Welkom by FEDSAS se webtuiste

FEDSAS is die nasionale verteenwoordigende organisasie van beheerliggame wat sy lede inlig, organiseer, mobiliseer en toerus om die hoogste internasionaal erkende onderwysstandaarde in openbare skole te handhaaf en uit te bou.

Die leier in skoolbeheer en -bestuur


FEDSAS dien as noodsaaklike spreekbuis vir beheerliggame.
FEDSAS bied hulp en advies oor die hele spektrum van die bestuur en bedryf van skole.
FEDSAS dra by tot en lewer kommentaar op konsepwetgewing oor onderwysbeleid.
FEDSAS beskik oor 'n breë invloedsfeer vanweë sy lidmaatskap van talle amptelike en vrywillige organisasies en liggame betrokke by die onderwys.
FEDSAS gee voortdurend terugvoering aan sy lede.
FEDSAS het baie ervaring van onderwysaangeleenthede, en is op die hoogte van veranderinge en herstrukturering op onderwysgebied.

Produkte
Wat doen n beheerliggaam? Hierdie dvd gee die regsagtergrond en handel met praktiese asptekte waarmee beheerliggame moet handel. Elke lid van n beheer
lees verder
n DVD oor dissipline propvol praktiese wenke en raad oor die proses.  Elke opvoeder en ouer moet dit sien!
lees verder
FEDSAS en Juta het saamgespan en `n nuwe opgedateerde boekie oor skoolbeheer en –bestuur saamgestel. Die Afrikaanse boekie is eksklusief by
lees verder
Die FEDSAS Pensioenfonds is in die lewe geroep om aftreevoordele vir personeel in beheerliggaamposte daar te stel. 
lees verder
Beheerliggaamopleiding en Dissipline seminaar
Beheerliggaamverkiesings vind in Maart 2012 plaas. Ten einde te verseker dat alle nuwe beheerliggame gereed is vir die taak wat voorlê bied FEDSAS gratis opleiding aan al ons ledeskole. Hierdie opleiding sal plaasvind gedurende 16 - 20 April 2012 en 7 - 11 Mei 2012. Verdere besonderhede sal la
lees verder
FEDSAS gaan gedurende die derde kwartaal weer ‘n seminaar aanbied. Die onderwerp vir 2012 is Dissipline. Hou die webwerf en nuusbriewe dop vir verdere besonderhede.
lees verder
Wat is nuut?
Dokumente met  is slegs vir lede toeganklik.
Amendments to Regulations Relating to Behaviour by...
Regulations Relating to the Governing Bodies of Pu...
WCED Provincial Gazette-10-FEB 2012...
SAELA Konferensie 2012...
Sexual Violence Booklet...
What makes Great Boards...
Recommendations for the Control of Common Communic...
Dale College Boys Primary and others v Christians ...
Skoolkalender 2013...
Implikasies van die Wysigingswet op Basiese Onderw...benodig in Teken
Teken in Dond 23 Februarie 2012
gebruikersnaam wagwoord
Teken in
Klik hier vir meer inligting
 
Lidmaatskap

Word vandag 'n lid van FEDSAS en geniet al ons voordele

doen nou aansoek
FEDSAS in die Vrystaat het twee beurse aan onderwysstudente oorhandig
Nuusbrief
FEDSAS Gauteng Nuusbrief 1-2012...
...
Teken in
Stembus
Moet opvoeders tydens skoolure opleiding ontvang?


FEDSAS Blog
Media
Ouers se besluit sal toek...
Ouers se besluit sal toekoms van SA onderwys bepaal, sê FEDSAS  ‘n GELEENTHEID vir ouer...
lees verder
Hof soek fout op verkeerd...
Hof soek fout op verkeerde plek, sê FEDSAS oor Rivonia-beslissing ‘n Streep deur ouers se on...
lees verder








[HyperLink1]

[HyperLink2]
Tuis     Blaaier  Vrywaring    Privaatheidsbeleid    Inhoudsbestuurstelsel    Webmeester   
© 2012 FEDSAS - Alle regte voorbehou
Chillies