Event Info
Date and Time:
17 Oct 2022 15:00 - 16:30
Cost per person:
R 50,00
Seats available:
200
Language:
Afrikaans
Venue:
Nelspruit HS
Contact Person:
Yolandi Pieters admin3@fedsas.org.za
Dr Jaco Deacon sal op 17 and 18 Oktober besoek aan Mpumalanga bring. Ons nooi alle beheerliggaamslede en die tegnologie-personeel van die skool hartlik uit om die twee geleenthede in groot getalle by te woon. Daar sal twee sessies wees per dag, een elk in Afrikaans en in Engels. Die beheerliggaam sal baat vind by die sessies. Ons bied ook ‘n tegnologie sessie aan waar die nuutste tegnologiese verwikkelinge bespreek sal word. Die tydsraamwerk is so beplan dat almal gedurende die dag sal kan reis.
ONDERWERP: Hoe lyk 'n puik skool, 'n uitstekende Beheerliggaam en FEDSAS se planne.
Bespreek u sitplek vroegtydig om teleurstelling te voorkom.