Hierdie boek ontsluit vyf-en-twintig sleutel-hofsake wat gehelp het om onderwys, soos dit vandag in Suid-Afrika daaruitsien, te vorm. Die redakteur het hierdie hofsake gekies om die wydste moontlike verskeidenheid van onderwysaspekte te dek. Die publikasie sluit ook ongerapporteerde gevalle in waar gesonde beginsels ingestel is. Dit is tans slegs in Engels beskikbaar.
Deur: Jaco Deacon (red), Paul Colditz, Suzaan Mellet, Juané van der Merwe
Bestellings word direk op Juta se webblad gedoen: KLIK HIER