U is nie ingeteken nie  [Teken in]  [Doen aansoek]

Mediaverklarings

Beheerliggame gaan nie appelleer teen hofbeslissing oor godsdiens in skole
04/08/2017 - FEDSAS
Die ses skole wat by die onlangse hofsaak oor godsdiens in skole betrokke was gaan nie teen die hof se bevinding appelleer nie Die skole het tot vandag Vrydag 04 Augustus 2017 kans gehad sou hulle wel wou appelleer            
Lees verder 
Bloemfontein spog met talle kenners van onderwysreg
03/08/2017 - FEDSAS
Een van die hoekstene van ’n goeie onderwysstelsel is bewese kundigheid op die vele gebiede wat deel vorm van die onderwysketting Een hiervan is ’n grondige kennis van onderwysreg en hier hoef Bloemfontein en die Vrystaat vir niemand terug
Lees verder 
Uitspraak oor godsdiens in skole bevestig opnuut beheerliggame se gesag in terme van skoolbeheer- en bestuur, sê FEDSAS
29/06/2017 - FEDSAS
Gister se hofuitspraak oor godsdiens in skole is nie net rigtinggewend in terme van beleid nie maar ook opnuut ’n oproep vir ouers en die breër gemeenskap om betrokke te raak by skole In wese behoort ’n openbare skool aan die onmiddellike
Lees verder 
FEDSAS neem kennis van hofuitspraak oor godsdiensbeoefening by openbare skole
28/06/2017 - FEDSAS
FEDSAS neem kennis van hofuitspraak oor godsdiensbeoefening by openbare skole Godsdiensbeleid en –beoefening by openbare skole moet op ʼn billike vry en vrywillige grondslag geskied Dié duidelike riglyne oor godsdiens in openbare skole is
Lees verder 
Vrystaat-skole staar sluiting in gesig weens wanbetaling deur provinsiale onderwysdepartement, sê FEDSAS
20/04/2017 - FEDSAS
Verskeie skole in die Vrystaat veral die sogenaamde geen-fooi-skole word deur sluiting in die gesig gestaar Dié benarde situasie is die direkte gevolg van die Vrystaatse Onderwysdepartement se nalatigheid met die jaarlikse oorbetalings aan skole
Lees verder 
Oud-Bloemfontein-skoolhoof nou by FEDSAS in Noord-Kaap
28/02/2017 - FEDSAS
Om FEDSAS se profiel as betroubare onderwysvennoot uit te bou is die eerste prioriteit vir die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole se nuwe provinsiale bestuurder in die Noord-Kaap Mnr Michael Barker bekende Bloemfonteinse skoolhoof het
Lees verder 
Moedertaalonderrig ’n bate, sê FEDSAS
17/02/2017 - FEDSAS
Moedertaalonderrig is ’n belegging in die toekoms van Suid-Afrika Nie alleen lê dit die grondslag vir behoorlike onderrig in ’n kind se eerste skooljare nie maar veeltaligheid dra by tot die ryke diversiteit van Suid-Afrika Met UNESCO
Lees verder 
Nuwe FEDSAS-personeellede in Oos-Kaap takel groot onderwysuitdagings
17/02/2017 - FEDSAS
Die talle onderwysuitdagings waardeur die Oos-Kaap in die gesig gestaar word is hoog op die agenda van die twee nuwe personeellede van die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole FEDSAS in dié provinsie Die nuwe provinsiale bestuurder
Lees verder 
FEDSAS se HeyLei-inisiatief help leerders om hul rol op skoolbeheerliggame te vervul
07/02/2017 - FEDSAS
Dit is nie genoeg om leerders daarop te wys dat hulle die leiers van môre is nie – hulle moet vandag al toegerus word vir die taak wat môre op hul wag Om die daad by die woord te voeg is sowat 500 leerders wat lid is of dalk ’n
Lees verder 
Bekommerde ouer verkry dringende interdik teen Noord-Kaapse onderwydepartement oor aanstelling van skoolhoof
17/01/2017 - FEDSAS
’n Ouer van twee leerders aan die Hoërskool Kakamas in die Noord-Kaap het ’n dringende hofinterdik bekom wat die Noord-Kaapse onderwysdepartement verhoed om ’n onregmatige aanstelling in die pos van skoolhoof by dié skool
Lees verder