Event

Event Info

Date and Time:

16 Aug 2022 16:00 - 17:30

Cost per person:

R 50,00

Seats available:

350

Language:

Afrikaans

Venue:

Hoërskool Marais Viljoen (Alberton)

Contact Person:

Ansie Coetzer - admin4@fedsas.org.za - Tel : 066-477-6480

Dr Jaco Deacon besoek Gauteng Dinsdag, 16 Augustus 2022 : 16:00 - 17:30 @ Hoërskool Marais Viljoen(Alberton) AFRIKAANS


Kom sluit gerus by ons aan vir 'n aangesig-tot-aangesig sessie waartydens jy die geleentheid sal kry om met FEDSAS se HUB, dr Jaco Deacon en ook ons Gauteng Provinsiale Bestuurders te gesels.

Tema:  HOEKOM?

1.  Hoe lyk 'n puik skool en uitstekende Beheerliggaam?
2.  Wat is FEDSAS se planne?

Na afloop van die sessie sal daar geleentheid wees vir vrae.

Bespreek asseblief jou sitplek vroegtydig om teleurstelling te voorkom.

Copyright FEDSAS 2022 | NPO Registration No. 128-598NPO | NWO-registrasienr 128-598NPO | Privacy Policy