NW: Hoërskool Schoonspruit: Vakature: HOOF
Closing Date: 18 June 2026
DEPARTEMENTELE OMSENDSKRYWE NO, 12 VAN 2026 –
VAKATURELYS VIR NOORDWESSKOLE SE BEVORDERINGSPOSTE
Die Skoolbeheerliggaam van Hoërskool Schoonspruit soek ‘n bekwame, visionêre en dinamiese Hoof om leiding te gee aan hierdie dinamiese leergemeenskap. Die ideale kandidaat beskik oor die vermoë om akademiese uitnemendheid, personeelontwikkeling, finansiële volhoubaarheid en ‘n velige, inklusiewe skoolkultuur te bevorder.
GEBRUIK VORM: EDNW 2
POSNOMMER: KK.PRINS051
POSVLAK 4
Amptelike aansoeke moet ingegee word by die distrikskantoor: TEEMANE GEBOU
Mr. M. MOGAKI Private Bag X1 256
Dr. Kenneth Kaunda Potchefstroom, 2520
8 Greyling Street
Potchefstroom
Navrae kan aan die Skoolhoof gerig word by:
aswart@schoonies.co.za
018 4629756
Hoërskool Schoonspruit
Contact No: 018-4629756