U is nie ingeteken nie  [Teken in]  [Doen aansoek]

Ons Produkte

Sakpaswette
R 180
Sakpaswette
FEDSAS en Juta het saamgespan en `n nuwe opgedateerde (2018) boekie oor skoolbeheer en –bestuur saamgestel. 
Die Afrikaanse boekie is eksklusief by FEDSAS beskikbaar en kan nou bestel word teen R180 (BTW en posgeld ingesluit).
Beheer in openbare skole
R 165
Beheer in openbare skole
Beheer in openbare skole – ’n Handleiding oor die toepassing van die King-beginsels in openbare skole stel skoolbeheerliggame in staat om nie net te voldoen aan die bepalings van die Skolewet nie, maar ook aan die King-beginsels. Dit skep die geleentheid vir goeie skole om uitstekende skole te word.
Dit kos slegs R165. BTW en posgeld is ingesluit.
Skoolbeheer
R 225
Skoolbeheer
Skoolbeheer - Antwoorde op alledaagse uitdagings is 'n duidelike en omvattende handleiding oor doeltreffende skoolbeheer. Hierdie boek bied waardevolle en praktiese advies oor hoe om daardie alledaagse en dikwels ongemaklike kwessies te hanteer waarvoor enige betrokkene by skoolbeheer te staan kom.
Bestellings word direk op Juta se webblad gedoen: KLIK HIER
 
'n Praktiese handleiding oor skoolbeheer (Eng, Afr, Sotho, Tswana, Xhosa, Zulu)
R 120
'n Praktiese handleiding oor skoolbeheer (Eng, Afr, Sotho, Tswana, Xhosa, Zulu)
Die handleiding bied 'n kort oorsig oor kernaspekte van beheer en gee 'n verwysingspunt van waar daar na meer inligting gesoek kan word. Dit is die ideale beginpunt vir enigeen wat die eerste keer in 'n beheerliggaam dien en nou in die belang van die skool moet optree. 
Hierdie handleiding is beskikbaar in  Afrikaans, English, Sotho, Tswana, Xhosa and Zulu.
R120 (BTW en posgeld ingesluit)

Ander Produkte

RFS Holdings
RFS Holdings
Die FEDSAS/RFS pensioenfonds is in die lewe geroep om aftreevoordele aan personeel in beheerliggaamposte te bied. Skakel met RFS vir 'n gratis kwotasie!

Laai die volle inligtings dokument af
FEDSAS Skoolgeldpolis
FEDSAS Skoolgeldpolis
FEDSAS en Liberty het n skoolgeldpolis ontwikkel wat eksklusief aan FEDSAS se ledeskole beskikbaar is.  Ouers kan nou `n polis uitneem wat hul kind se skoolgeld tot graad 12 sal dek as een of albei ouers te sterwe sou kom.

Laai die volle inligtings dokument af