Product

< Back

FEDSAS Sakpaswette: Skoolbeheer en die Reg (2025)

R 190,00

FEDSAS and JUTA het die gewilde sakpas-reeks wetgewing oor skoolbestuur en -beheer opgedateer in Februarie 2025.

Hierdie nuttige sakgids bevat alle nodige wetgewing en regulasies uit die onderwysveld.

  • Suid-Afrikaanse Skolewet
  • Wet op Nasionale Onderwysbeleid
  • Wet op Indiensneming van Opvoeders
  • Handves van Regte (Hoofstuk 2 van die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika)

Slegs beskikbaar by FEDSAS.

Klik hier om u bestelling te plaas.

Copyright FEDSAS 2025 | NPO Registration No. 128-598NPO | NWO-registrasienr 128-598NPO | Privacy Policy