Event Info
Date and Time:
15 Aug 2022 18:00 - 19:30
Cost per person:
R 50,00
Seats available:
350
Language:
Afrikaans
Venue:
Afrikaans Hoër Meisieskool (Pretoria)
Contact Person:
Ansie Coetzer - admin4@fedsas.org.za - Tel : 066-477-6480
Kom sluit gerus by ons aan vir 'n aangesig-tot-aangesig sessie waartydens jy die geleentheid sal kry om met FEDSAS se HUB, dr Jaco Deacon en ook ons Gauteng Provinsiale Bestuurders te gesels.
Tema: HOEKOM?
1. Hoe lyk 'n puik skool en uitstekende Beheerliggaam?
2. Wat is FEDSAS se planne?
Na afloop van die sessie sal daar geleentheid wees vir vrae.
Bespreek asseblief jou sitplek vroegtydig om teleurstelling te voorkom.