Event

Event Info

Date and Time:

27 Sep 2022 19:15 - 20:45

Cost per person:

R 50,00

Seats available:

300

Language:

Afrikaans

Venue:

Goudveld HS Welkom

Contact Person:

Yolandi Pieters admin3@fedsas.org.za

Dr Jaco Deacon in die Vrystaat 27 September 2022 Goudveld HS Welkom 19:15 - 20:45 AFR


Sluit by ons aan vir 'n interaktiewe, aangesig-tot-aangesig sessie waar jy die geleentheid sal kry om met FEDSAS HUB, Dr Jaco Deacon en ons Vrystaat Provinsiale Bestuurders te gesels.

Tema:  HOEKOM?

*  Hoe lyk 'n puik skool en uitstekende beheerliggaam?

*  Wat is FEDSAS se planne?

*  Vraetyd om aktuele onderwyssake aan te spreek.

Maak asseblief seker dat jy jou sitplek vooraf bespreek om teleurstelling te voorkom.

Copyright FEDSAS 2022 | NPO Registration No. 128-598NPO | NWO-registrasienr 128-598NPO | Privacy Policy