Event

Event Info

Date and Time:

17 May 2022 17:00 - 19:30

Cost per person:

R 0,00

Seats available:

250

Language:

Afrikaans

Venue:

Louis Trichardt Laerskool

Contact Person:

Yolandi Pieters admin3@fedsas.org.za

LIMP Brandpuntvergadering - Wat maak puik BLe puik en finansies - Louis Trichardt LS - 17 Mei 17:00 - 19:30


Onderwerpe wat behandel word:

Hierdie 2 onderwerpe word by dieselfde lokaal aangebied die een sessie na die ander een.

FINANSIES – skoolbegrotings, vasstelling, vrystelling en invordering van skoolgeld, finansiële beleid, risikobestuur en versekering, finansiële verslagdoening.

  WAT MAAK PUIK BLe PUIK?

  Die regspersoonlikheid van BLe en die implikasies daarvan, die rolspelers binne die BL, die      verhouding tussen beheer en bestuur, waar lê die sukses van BLe en die positiewe kringloop    van respek, vertroue en openheid. 

Wie moet bywoon:

*SBL lede, skoolhoofde, tesouriers, finansiële beamptes en menslike hulpbronne.

Aanbieder: Hennie Combrink

Copyright FEDSAS 2023 | NPO Registration No. 128-598NPO | NWO-registrasienr 128-598NPO | Privacy Policy