Event Info
Date and Time:
11 Sep 2024 09:00 - 11:00
Cost per person:
R 0,00
Seats available:
100
Language:
Afrikaans
Venue:
Northpine Primary
Contact Person:
Elretha de la Rey - 081 019 1396 / elretha@fedsas.org.za
Doel van die projek
Die skaduwee van die ekonomie val op die skole-sektor. Die volhoubaarheid van skole is onder die kollig en dus is die vlak van kundigheid en bestuur nodig op n hoër vlak. Die doel van die projek is om die finansiële bestuur en beheer in skole te verhoog.
Om gewillige mense meer bekwaam en toegerus te maak om die moeilike taak wat hulle verrig uit te voer. Die volhoubaarheid van skole is die belangrike fokus van hierdie projek en daarmee saam die verhoging in die morele leierskap-temperatuur in skole en skool finansies. Goeie begrip van die finansies, oudits en verslagdoening is nodig om skole beter te bestuur.