Event Info
Date and Time:
28 Jul 2022 14:30 - 15:30
Cost per person:
R 0,00
Seats available:
1000
Language:
Afrikaans
Venue:
FEDSAS Online
Contact Person:
admin2@fedsas.org.za
Menslikehulpbronbestuur
FEDSAS 2022 8 van 12
2022 SBL-opleidingsessies sluit in vooraf-bywoning materiaal, asook ‘n kort “vasvra”-geleentheid.(self-assessering), om u kennis te toets
Die regstreekse sessie behels eerder ‘n bespreking van hierdie belangrike onderwerp as bloot net die verskaf van inligting.
Na registrasie en bevestiging sal u die relevante kursusinhoud ontvang (asook ‘n kort skakel na die ‘vasvra’!) om deur te gaan voordat die sessie regstreeks plaasvind.
Registreer hierby …..Donderdag, 28ste Julie 2022 14h30
FEDSAS 2022-lede (betalend teen 31ste Mar 2022), kan die sessies bywoon via Webinar-vouchers teen geen verdere koste nie.