24/07/2021 - Fedsas
Newzroom Afrika het 'n onderhoud met Jaco Deacon, waarnemende uitvoerende hoof van FEDSAS, gevoer oor die onlangse onluste en plundering in die land wat 139 skole in KwaZulu-Natal gevandaliseer het. Ministers van basiese onderwys en hoër onderwys het skole in KZN besoek om skade aan die onderwysfasiliteite te bepaal. Klik op die skakel om na die onderhoud te kyk. (Engels)