OK: Laerskool Burgersdorp - Wiskunde / Afr Huistaal / Sosiale Wetenskappe Graad 4-7 (SBL Aanstelling x 2)
Closing Date: 20 November 2025
Die Beheerliggaam van Laerskool Burgersdorp nooi dinamiese kandidate om aansoek te doen vir die vakante poste met aanstelling op 1 Januarie 2026:
WISKUNDE, AFRIKAANS HUISTAAL, SOSIALE WETENSKAPPE - GRAAD 4-7
Vereistes aan kandidaat:
- 'n Volwaardige en toepaslike onderwyskwalifikasie
- Bewese ondervinding in onderrig van laerskool leerders
- Ervaring in die taal van onderrig en leer: Afrikaans
- Registrasie by SARO (SACE)
- 'n Geldige openbare bestuurspermit (PDP)
- Bereidwilligheid om ander vakke ook aan te bied, soos deur rooster bepaal
- Bereidwilligheid om buitemuurse aktiwiteite by die skool aan te bied
- Goeie rekenaar-, administratiewe-, en organisatoriese vaardighede, dissipline en klaskamerbestuur
- Leierseienskappe en 'n passie oor die toekoms van onderwys
E-pos volledige CV met referente, dekbrief en gewaarmerkte dokumente (ID / Kwalifikasies / Polisieklaring / SARO sertifikaat) na bls@burgersdorp.co.za
Slegs kandidate wie die kortlys haal sal gekontak word. Indien u nie teen 1 Desember 2025 van ons hoor nie, beskou asseblief u aansoek as onsukesevol
Laerskool Burgersdorp
Contact No: 051 653 0323