MPM: HS Nelspruit - Afrikaans Huistaal Gr 8-12 (Permanent)
Sluitingsdatum: 30 Mei 2025
Hoërskool Nelspruit, geleë in die pragtige Laeveld, is 'n trotse opvoedkundige instelling met ryk tradisies en akademiese uitnemendheid. Ons nooi dinamiese en toegewyde individue uit om by ons span aan te sluit in die volgende pos:
AFRIKAANS HUISTAAL (DEPARTEMENELE AANSTELLING)
Aansoekvereistes:
- Afrikaans Huistaal (graad 8-12)
- Graad 12-ervaring is 'n aanbeveling
- Koshuis betrokkenheid
- Buitemuurse betrokkenheid
- SACE geregistreerd
- Afrikaans as onderrigtaal
Stuur volledige CV met geldige bewysstukke per epos na: bsteyn@nelliesh.co.za
Die volgende dokumente moet die aansoek vergesel:
- Voltooide EDU1-vorm
- Z56-vorm
- Volledige CV
- Geldige NRSO-sertifikaat of bewys van aansoek
Sluitingsdatum vir aansoeke: 30 Mei 2025
Aanvangsdatum: 1 Augustus 2025
Hoerskool Nelspruit
Kontaknommer: 0137552082