NW: Laerskool Ottosdal - Wiskunde Gr 4&5 / SW Gr 6&7 / NW -TEG Gr 6 (BHL aanstelling)
Closing Date: 27 February 2026
Ons is 'n Afrikaansmedium skool in die hartjie van Noordwes. Ons streef na uitnemendheid en goeie waardes op alle terreine
Die Beheerliggaam nooi geskikte en belangstellende kandidate uit om aansoeke in te dien om die voglende vakante betrekking
Wiskunde Graad 4&5 / SW Gr 6&7 / NW-Teg Gr 6
Vereistes:
- Aanbied van bo-staande akademiese vakke
- Gereigistreerd by SARO (sertifikaat word versoek)
- Buite kurrikulêre betrokkenheid is 'n vereiste
- Aansoeke moet 'n volledige dekbrief, kwalifikasies en CV insluit
Epos gerus aan Mev S de Beer na lsottosdal@gmail.com
Laerskool Ottosdal
Contact No: 0185710563